HookIt - Get Connected. Get Hooked Up.
Enlarge view     
Silver Jare 2013 Noord Wes Toer - CiDi Productions, hulle is nie net n agentskap vir TV en Film plaasings nie. Die twee vinders van die besigheid is ook 2 sangers wat saamgespan het, en n duet paar het ontstaan. Alhoewel hulle nog nie so bekend is nie, maak die twee Dirk Jansen Van Vuuren en Cinda de Klerk, of soos sy dit verkies, net Cinda, groot opspraak in klein dorpies wat hulle besoek. Die twee aspirant akteure wat met blote toeval in die bedryf beland het, geniet n verwysing van agtergrond spelers in 7de Laan, Binnelanders, Scandal, Generations, en ook international films, Winnie, Machine Gun Priecher, Challanger, Wild at Heart, Long Walk to Freedom, Layla Fourie en Fanie Fourie se Labola. Die twee woeker oral in die vermaaklikheids bedryf, en gryp alle geleenthede aan. Dirk is ook ‘n volwaardige akteur in die britse sepie “Wild at Heart” waar hy tesien is saam met Thapelo Makoena en Olivia Scott Taylor. Hulle het ook n plaaslike film gemaak saam met Alfred Ntombela getiteld Skhesheskeshe, en het in Swartruggens n film geskied as n gemeenskaps projek genaamd “Twisted Relations”wat handel oor renoster stropery.
Dirk en Cinda is tans besig met n Noord Wes Silver Jare Toer, en besoek al die Ouetehuise, heeltemal gratis. Dirk en Cinda vervaardig en registreer self hulle musiek, en kan dus kostes baie laag hou, en verkoop hul lasarskywe slegs vir R50, dit betaal brandstof kostes, en uitgawes wat gepaard gaan met die toer. Cinda is n skrywer en komponis, sy het groot opslae gemaak in Amerika met haar musiek, en doen tans werk vir n skrywer Donald Schlundt, haar musiek word oor meer as 200 internet radio stasies gespeel 7 New Zealand stasies en 3 Austrailanse Stasie, Cinda het ook in November 2012 n duet saam met ons eie “Big Daddy” Lance James opgeneem getiteld “We Will Be One”. Dirk en Cinda se duete word in Amerika blootgestel en het al 7 opnames van ander kunstenaars op hul werk geniet. Die twee is die enigste twee blankes wat aan die Departement van Kuns en Kultuur in die Noord Wes behoort, Dirk is ook aangestel as DSAC verteenwoordiger van skole in die Noord Wes. Hulle het al borge gekry wat gehelp het met brandstof en verblyf, wat baie wardeer word.
Hulle beoog om 184 ouetehuise te besoek waarvan hul al 8 besoek, so die pad is nog lank. Dirk sê, “Solank ek een glimlag kan sien weet ek dat ek my werk gedoen het”. Die senior burgers geniet die optredes vreeslik, en Dirk en Cinda het fantastiese terugvoering, en word gevra om weer te kom.
Enige een wat vir Dirk en Cinda kan help om die saak te ondersteun en om ons senior burgers weer vir n oomblik belangrik te laat voel kan gerus vir Dirk skakel by 073 074 5885. Enige borg is welkom sodat die twee hulle ronte kan doen in die Noord Wes en so ook dan uitbrei na n Lands Toer.

There are no comments yet. Got something to say? Be the first to comment...


Lucinda de Klerk

Lucinda de Klerk
34 yrs old from Swartruggens, NW
I am a entertainer along with my partner Dirk, we do charity shows and we are currently busy with a North West tour, in which we do free shows to old age homes. Our road show ... More

Tags

Other
Sport

Related Photos / Videos

Latest Props

Nobody gave props yet. Do you think they deserve it? If so, click the "Give Props!" button! It's an easy way to show your respect.

Use Hookit.com to connect with the friends you session with and your favorite spots, events, brands, products and shops in Motocross, Skate, Surf, Snowboard, Mountain Bike, Ski and 80 other lifestyle sports

Check out the Hookit Index 2014 Sochi Winter Olympics Athlete Social Media Report >
About  /  How It Works:   Members  /  Brands  /  Local Business  /  Mobile
v5.5.1 | © 2014 Hookit.com. All rights reserved  | Terms  |  Privacy
Hookit.com Spots & Sessions App is now available on the iPhone App Store. Get it now!    Hookit.com Spots & Sessions App is now available on the Android Market. Get it now!
Partner of USA TODAY Sports Digital Properties